
Guterres bepleit billikheid tydens Ramadan
Loading player...
Miljoene Moslems begin vandag met Ramadan, een van die heiligste tye vir die geloof. Die VN se sekretaris-generaal, Antonio Guterres vra dat in die verdeelde tye, moet die wêreld ag slaan op Ramadan se blywende boodskap om gapings te oorbrug, hulp en hoop te bied aan diegene wat ly en die regte en waardigheid van almal te beskerm.

