
Alcaraz sê daar's nog swakpunte in sy spel
Loading player...
Tennis: Die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz, sê hy het hy steeds swakpunte in sy spel ondanks sy vele suksesse. Die 22-jarige Spanjaard, wat verlede maand sy loopbaan-Grand Slam voltooi het deur die Australiese Ope te wen, speel dié week in die Katarse Ope in Doha. Alcaraz, wat sy veldtog môre teen die Fransman Arthur Rinderknech open, sê hy fokus net op verbetering in elke toernooi:

