
Speenkalwers na SA sal uitdagings ervaar oor BKS: Saai-baas
Loading player...
Die buurland se regering sal die verspreiding van bek-en-klouseer-entstof versnel om die uitbreking te bekamp en biosekerheid te verskerp om vee en boere te beskerm. Die regering sê hy wil die hele nasionale kudde van 14-miljoen inent waarvoor hy ongeveer 28-miljoen entstofdosisse nodig het. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Theo de Jager, die uitvoerende direkteur van Saai gepraat. Daar sal uitdagings wees vir Namibiese speenkalf-uitvoere.

