
NNN was baie betrokke by AU-beraad, veral water en sanitasie
Loading player...
Die leiers van die Afrika-unie het die 39ste gewone beraad afgesluit met die aanvaarding van belangrike besluite en hervormings om institusionele doeltreffendheid en finansiële volhoubaarheid te versterk en kontinentale ontwikkeling te versnel. Die hervormingsagenda poog om die strukture van die Afrika-unie te stroomlyn en die afhanklikheid van eksterne befondsing te verminder. Kosmos 94.1 Nuus het met die presidensiële woordvoerder Jonas Mbambo gepraat vir 'n opdatering oor Namibië se bydraes by die beraad:

