
NSX hersien noteringsreëls
Loading player...
Die Namibiese Sekuriteitebeurs hersien sy noteringsreëls as deel van sy demutualiseringsproses, met opdaterings wat na verwagting plaaslike reëls met internasionale standaarde sal belyn. Die hersiening is daarop gemik om te verseker dat die beursvereistes aan beide wetgewende verpligtinge en internasionale norme voldoen. Dit volg op onlangse hervormings by die Johannesburgse Effektebeurs, wat 'n vereenvoudiging van sy noteringsvereistes aangekondig het. Tiaan Bazuin, die uitvoerende hoof van die NSX, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

