Vereniging van Uitsaai Veterane-sameroeper huldig radio
Loading player...
Die viering van Internasionale Radiodag vandag het reaksie uit verskillende oorde ontlok. Die Vereniging van Uitsaai Veterane, met meer as 70 lede plaaslik en in Suid Afrika, doen die afgelope jaar opleiding-sessies en mentor leerlinge en studente by Unam in onder andere radio in die praktyk.
Kolie van Coller, veteraan uitsaaier en sameroeper van die vereniging, gee hulle siening van radio in 2026.
Kolie van Coller, veteraan uitsaaier en sameroeper van die vereniging, gee hulle siening van radio in 2026.