
Staatsrede positief, 'maar dienslewering kort aandag'
Loading player...
KPMG Suid-Afrika se hoofekonoom, Frank Blackmore, sê president Cyril Ramaphosa se staatsrede verdien om positief evalueer te word aangesien hy op drie hoof-fokusgebiede gekonsentreer het. Dit is misdaad, insluitend korrupsie, sindikate, bendegeweld en onwettige mynbou, die voortdurende waterkrisis en plaaslike regeringshervorming. Blackmore sê die kritiek is op ongeveer 90-persent van die toespraak wat gefokus het op dekades van basiese diensleweringsmislukkings:

