
#WeeksdaeVibesMetVenita - Rock The Boat | 27 Januarie
Loading player...
Hulle is TERUG om die VIBE in #WeeksdaeVibesMetVenita te sit! Rock The Boat is Venita se eerste gaste vir #CountryVibes vir die jaar en hulle vat die tyd om te gesels oor wat hulle mee besig was, watter opwinde projekte vir hulle voorlê, EN OOK hulle nuutste enkelsnit 'BEFORE WE WERE US'.

