Snoete-goete: hoe om jou troeteldier se dieet by hul ouerdom en leefstyl aan te pas

Loading player...
Net soos mense verander ons troeteldiere se voedingsbehoeftes soos hulle ouer word of hul leefstyl aanpas. Vandag gesels ons met Dr Annarie Greyling van Elite Veterinary Services oor hoe jy seker kan maak jou hond of kat kry presies wat hulle nodig het – van speelse hondjies tot stadiger senior troeteldiere.
30 Jan 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Groen Vingers Vrydag - 20 Maart

Noudat die temperature begin daal en die son vroeër sak, gee Jimie Malan van Plantland wenke vir jou wintertuin.
20 Mar 4AM 7 min

Wêreldslaapdag

13 Maart is Wêreldslaapdag, en vanjaar se tema is “Sleep Well, Live Better.” Die boodskap is eenvoudig maar kragtig: wanneer ons beter slaap, leef ons beter — fisies, emosioneel en geestelik. Wêreldslaapdag is ook ’n wêreldwye bewusmakingsveldtog waar slaapgesondheidskenners en voorstanders saamwerk om die gesprek oor gesonde slaapgewoontes groter en…
13 Mar 6AM 21 min

Snoete-goete: kan jou troeteldier saam emigreer?

Wanneer mense verhuis of selfs net met vakansie gaan, is dit nie net die tasse wat saam moet kom nie – ons troeteldiere is deel van die familie. Maar om met ’n hond, kat of selfs ’n voëltjie te reis, veral internasionaal, behels baie reëls, dokumentasie en soms selfs kwarantyn…
13 Mar 6AM 12 min