EU en Indië onderteken vryhandelsooreenkoms

Loading player...
Die Europese Unie en Indië het ʼn geskiedkundige en betekenisvolle vryhandelsooreenkoms gesluit. Dis beide kante se grootste ooit. Die EU is reeds Indië se grootste handelsvennoot met 11,5-persent van die Suid-Asiatiese nasie se totale handelsektor. Die Europese Kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê in ʼn tyd van toenemende geopolitieke spanning, versterk die ooreenkoms ekonomiese en politieke bande tussen die blok van 27 lande en die wêreld se vierde grootste ekonomie:
28 Jan 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Suid-Soedan onder die loep by die AU-beraad

President Cyril Ramaphosa sê die keuses wat in die komende maande gemaak word, sal bepaal of Suid-Soedan na blywende vrede beweeg of terugkeer na onbestendigheid. Hy het gister die Afrika-unie se Ad hoc-hoëvlakkomitee vir die Suid-Soedan C5 Plus-beraad in Addis Abeba, Ethiopië, toegespreek. Suid-Soedan, die wêreld se jongste nasie, gaan…
16 Feb 5AM 1 min

Eerste Heer doen beroep vir aandag op die lot van die seun

Eerste Heer Epaphras Ndaitwah het 'n beroep gedoen op groter aandag aan die lot van die seun, en dit as 'n sentrale prioriteit van sy ampstermyn by die Kantoor van die Eerste Eggenoot en 'n kritieke pilaar vir Afrika se langtermyn stabiliteit verklaar. Ndaitwah het die 30ste Gewone Algemene Vergadering…
16 Feb 5AM 1 min

Nog reën is op pad, stelsel draai die week

Die oostelike dele van die land het goeie reën verlede week opgelewer maar, daar is kommer oor die tropiese sikloon in die Mosambiek-kanaal. Volgens weerkenner George van der Merwe is daar geen rede daarvoor nie.
16 Feb 5AM 1 min