Sankwasa is skynheilig, breek streeksrade af, sê LPM

Loading player...
Stedelike ontwikkelingsminister James Sankwasa het reageer op mediaberigte dat hy 174 000 Namibiese dollar aan NamWater skuld terwyl hy vir nuut verkose raadslede met uitstaande munisipale skuld preek. Sankwasa het aan media gesê dat sy skuld nie beteken ander hoef nie hul skuld te betaal nie. Hy sê ook dat hy besig is om sy skuld te betaal en ander moet dieselfde doen. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by die Landless Peoples Movement gekry ,wat sê Sankwasa is skynheilig. Die woordvoerder van LPM, Lifalaza Simataa:
26 Jan 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min

Repokoers bly op 6,5%, redes en reaksie

Indien jy dit misgeloop het, die Bank van Namibië het die repokoers vanoggend onveranderd gelaat op 6,5 persent. Die goewerneur Ebson Uanguta het die redes daarvoor so aangevoer.
29 Apr 5AM 1 min

Ekonoom reageer op onveranderde repokoers

Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers, soos deur ekonome voorspel, onveranderd op 6,5 persent gelaat het. Ekonoom Kara van den Heever van Momentum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Apr 5AM 1 min