Kanada soek nie vyrhandelsooreenkoms met China nie - Carney

Loading player...
Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê sy land streef nie na ʼn vryhandelsooreenkoms met China nie. Dis in reaksie op president Donald Trump van Amerika se dreigement om ʼn 100-persent-tarief op Kanadese uitvoere in te stel indien Ottawa ʼn handelsooreenkoms met Beijing sluit. Carney sê volgens die vryhandelsooreenkoms met Amerika en Mexiko, mag hulle nie sonder vooraf kennisgewing ooreenkomste sluit met nie-formele mark-ekonomieë nie:
26 Jan 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hofsaak-vertragings is vergryping van regte

Reaksie word ontvang oor die elle-lange vertragings by landdroshowe in die land. Sedert Maart regoor die land was 11 892 sake uitgestel met 3 490 wat veroorsaak was deur vertragings in polisieondersoeke. Daar word berig dat polisieondersoeke veral ‘n uitdaging is en dat NamPol eers verdagtes arresteer en dan die…
29 Apr 5AM 1 min

Repokoers bly op 6,5%, redes en reaksie

Indien jy dit misgeloop het, die Bank van Namibië het die repokoers vanoggend onveranderd gelaat op 6,5 persent. Die goewerneur Ebson Uanguta het die redes daarvoor so aangevoer.
29 Apr 5AM 1 min

Ekonoom reageer op onveranderde repokoers

Reaksie word ontvang op die sentrale bank wat die repokoers, soos deur ekonome voorspel, onveranderd op 6,5 persent gelaat het. Ekonoom Kara van den Heever van Momentum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Apr 5AM 1 min