
Drie jongmense in Kaapstad doodgeskiet
Loading player...
Die Wes-Kaapse polisie het die skietvoorval wat Saterdag die lewens van drie jongmense in Samora Machel, in Kaapstad, geëis het, sterk veroordeel. Polisiewoordvoerder Andrè Traut sê die slagoffers het in 'n motor gesit toe onbekende verdagtes op hulle losgebrand en toe van die toneel gevlug het. Hy sê drie slagoffers tussen die ouderdomme van 16 en 21 is op die toneel dood verklaar, terwyl 'n vierde beseer en hospitaal toe geneem is:

