#WeeksdaeVibesMetVenita - Moniek | 21 Januarie

Loading player...
Moniek gesels met Venita oor haar liefde vir storievertel en hoe sy met die hulp van AI 'n stem agter dit kon sit. Haar enkelsnit 'HART VAN 'N MAN' is nou beskikbaar.
21 Jan English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min