#WeeksdaeVibesMetVenita- Danice Jade | 19 Januarie

Loading player...
Venita gesels met Danica Jade oor haar nuutste enkelsnit, BUTTERFLIES'. Sy vertel hoe sy nostalgie en lewenslesse in haar stories en musiek wil uitdruk.
19 Jan English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min