#ALT-Fokus met Venita - Donkerbaai | 14 Januarie

Loading player...
Venita gesels op #ALT-Fokus met Donkerbaai oor hulle debuutenkelsnit, 'OUER MAAR NIE WYSER NIE' en die nostalgie wat hulle wil oordra in hulle musiek.
14 Jan English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min