Wiele2Wiele gooi kollig op SA’ners se Dakar-stories

Loading player...
Wat verg dit regtig om die Dakar te voltooi? Die Wiele2Wiele-span het gaan uitvind.
23 Jan Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiele2Wiele gesels oor Motor van die Jaar-finaliste

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle vir jou wie die 18 finaliste vir die SAGMJ se Motor van die Jaar-kompetisie is en spandeer ook tyd met een van daardie finaliste – die Volvo EX90 Twin Performance Ultra.
6 Feb 26 min

Wiele2Wiele ry nuwe JMC Vigus-bakkie

Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle die nuwe JMC Vigus enkel- en dubbelkajuitbakkie, beskikbaar vanaf R299 900. Hulle bring ook tyd met die Ford Everest Sport SIP deur en vertel jou van die enjinveranderinge wat in 2026 op pad is. Verder deel hulle ’n tegniese wenk oor hibriede voertuie en…
30 Jan 24 min

Wiele2Wiele ry Toyota Hilux Legend 55

Terwyl Toyota Hilux’e oor die duine van Saoedi-Arabië vlieg by die Dakar-veldtydren, bring die span van Wiele2Wiele tyd deur met die Toyota Hilux Legend 55 en vertel jou alles oor hierdie legende. Met die uitmergelende Dakar-ren wat tans aan die gang is, verduidelik Toyota Gazoo Racing SA se Guy Botterill…
15 Jan 25 min

Wiele2Wiele: Agter die skerms by Dakar

Wiele2Wiele is terug vir 2026 en hulle wiele is weer aan die rol. Met die Dakar-veldtydren wat tans in volle swang is in Saoedi-Arabië, plaas hulle die kollig op een van die wêreld se uitmergelendste veldtydrenne.
9 Jan 25 min

Wiele2Wiele ry BMW M2

Hierdie week vir Wiele2Wiele raak almal liries oor die BMW M2 - ’n motor wat jy nie sonder handskoene aanpak nie. Hulle vat jou ook saam op ’n rit met die BYD Dolphin Surf. Daar is waardevolle raad oor verkoelingsvloeistof en ’n ‘Japannese Ducati’ pronk nou in hierdie motorhuis.
12 Dec 2025 24 min