VERSKILMAKERS: Clothes to Good

Loading player...
Vandag gesels ons met ’n organisasie wat letterlik hoop maak uit wat ander as “afval” beskou. Clarice Greyling is verbonde aan Clothes to Good, ’n organisasie wat gebruikte klere omskep in werksgeleenthede, ondernemings en nuwe waardigheid, veral vir mense met gestremdhede en vroue regoor Suid-Afrika.
22 Jan 3AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min

Gemeenskapsfokus: Irene Homes

Christiaan Jooste van Cameleon Hope vertel van die infrastruktuuruitdagings by Irene Homes en doen 'n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak.
5 Feb 5AM 3 min