Aktualiteit: Bek-en-klouseer uitbreking kniehalter vee-en-melkboere

Loading player...
Die uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat plaas enorme druk op Suid-Afrika se stoetbedryf, met veilings wat landwyd gekanselleer of uitgestel word en ernstige finansiële verliese vir boere en die breër landbouwaardeketting. Ons gesels nou met ’n Jack Armour van Vrystaat Landbou beter te verstaan wat hierdie krisis beteken, hoe dit bestuur kan word en wat die pad vorentoe is vir die bedryf.
21 Jan 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Groen Vingers Vrydag - 20 Maart

Noudat die temperature begin daal en die son vroeër sak, gee Jimie Malan van Plantland wenke vir jou wintertuin.
20 Mar 4AM 7 min

Wêreldslaapdag

13 Maart is Wêreldslaapdag, en vanjaar se tema is “Sleep Well, Live Better.” Die boodskap is eenvoudig maar kragtig: wanneer ons beter slaap, leef ons beter — fisies, emosioneel en geestelik. Wêreldslaapdag is ook ’n wêreldwye bewusmakingsveldtog waar slaapgesondheidskenners en voorstanders saamwerk om die gesprek oor gesonde slaapgewoontes groter en…
13 Mar 6AM 21 min

Snoete-goete: kan jou troeteldier saam emigreer?

Wanneer mense verhuis of selfs net met vakansie gaan, is dit nie net die tasse wat saam moet kom nie – ons troeteldiere is deel van die familie. Maar om met ’n hond, kat of selfs ’n voëltjie te reis, veral internasionaal, behels baie reëls, dokumentasie en soms selfs kwarantyn…
13 Mar 6AM 12 min