Dok, is dit normaal vir 'n man om urienweginfeksies te kry?

Loading player...
Dr Juanri Jonck - LifeLab Medical beantwoord Divan se vraag:
"Ek het die vakansie gesukkel met urienweginfeksie vir die eerste keer in my lewe. Ek weet vrouens kry dit dikwels, maar dok is dit normaal vir mans om dit te kry?"
20 Jan 8AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min

Gemeenskapsfokus: Irene Homes

Christiaan Jooste van Cameleon Hope vertel van die infrastruktuuruitdagings by Irene Homes en doen 'n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak.
5 Feb 5AM 3 min