Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026

Loading player...
Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma.
Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom.
Omgewingsbrokkies uit die natuurwêreld:
🐙 interessante feite oor seekatte
🌊 robbe en hul uitdagings langs ons kus
🐦 voëlgriep en die risiko’s daarvan
🐬 én die hartroerende storie van ’n baba dolfyn wat suksesvol gered is
Kus tot Kruin skep bewustheid, gee insig en herinner weer hoe nou ons met die natuur saamleef.
🎧 Luister weer: en bly ingelig oor wat rondom ons gebeur.
📻 Elke Donderdag op SFM Streek RADIO – 90.1 & 104.1 FM in the TuinRoete en Klein Karoo of aanlyn by SFMstreek.com
16 Jan Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | BOU AAN VEERKRAGTIGE LANDSKAPPE 🌿06 Agustus 2026

Klimaatsverandering, veldbrande en vloede raak ons almal – maar hoe berei ons onsself en ons omgewing beter voor vir die uitdagings wat voorlê? 🎙️ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met Yolande van Rooyen van Gourikwa oor die Resilient Landscapes Forum, wat op 18 en 19 Augustus…
6 Aug 16 min

🐜Protek - Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜03 Agustus 2026

Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜 Think winter means fewer insects? Think again! ❄️🐜 Unpredictable weather has kept ants, cockroaches, fleas and other household pests active for much longer than expected. On this week's Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg shared practical solutions to help you tackle common household…
3 Aug 13 min