
Dr. Sanet Steenkamp, Onderwysminister, bring duidelikheid oor die staatskole se stelsel
Loading player...
Dr. Sanet Steenkamp, Onderwysminister, gesels met Jean-Louis Knouwds om duidelikheid te bring oor die staatskole se stelsel – veral vir Graad 11-leerders en hul ouers.

