๐ŸŒฟ Kus tot Kruin โ€“ โ€™n Terugblik op 2025 se Omgewingsgesprekke ๐ŸŒฟ08 Januarie 2026

Loading player...
Fred gee hierdie week โ€™n gedeeltelike oorsig van 2025 se programme en insiggewende gesprekke met kundiges uit die veld van bewaring en natuur.
In die nuus kyk ons ook kortliks na die verwoestende brande wat tans mens รฉn dier bedreig โ€” โ€™n nugtere blik op die impak, die realiteite, en hoekom waaksaamheid saak maak.
๐Ÿ“ป Luister elke Donderdag om 11:30 op SFM 90.1 & 104.1 Fm in die TuinRoete en Klein Karoo
of aanlyn via sfmstreek.com
#KusTotKruin #Omgewingsnuus #Bewaring #Veldbrande #SFMStreekRadio
12 Jan Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min