Dis nie so maklik om Venezolaanse olie uit te kry vir bemarking nie

Loading player...
Kenners meen dat president Donald Trump se planne om tot 50 miljoen vate Venezolaanse olie in die wêreldmark instoot, die balans van oliehandel kan verskuif. Die olie word herlei van China af en intussen, verloor Opul en sy vennote hulle tradisionele markte. Hoe raak dit die olieprys? Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper verduidelik.
12 Jan 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Brent klim met 17% in afgelope week

Brent ru-olie het in die afgelope week met meer as 17 persent gestyg en terwyl die kommoditeit effe teruggesak het na 112 Amerikaanse dollar ‘n vat, het dit vroeë meer as 120 dollar bereik. Namibiese bestuurders sit op hete kole in afwagting op die Mei-brandstofprys wat volgende week in werking…
30 Apr 5AM 1 min

Kommer oor xenofobie wat toeneem in SA

Die regering doen 'n beroep op die publiek om onwettige aktiwiteite by wetstoepassingsowerhede aan te meld en nie die wet in eie hande te neem nie. Die pleidooi volg na voortgesette openbare aktiwiteite oor die onwettige immigrante-kwessie, insluitend protesoptogte deur die anti-onwettige migrasiegroep March and March. Die adjunk-regeringswoordvoerder William Baloyi…
30 Apr 5AM 1 min

Hegseth veroordeel teenkanting teen Iran-oorlog

Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê president Donald Trump se administrasie herbou ʼn weermag waarop Amerikaners trots kan wees; een wat vrees by sy vyande en die grootste vertroue by sy bondgenote inboesem. Hy het gister voor die Huis-komitee vir Gewapende Dienste verskyn. Hegseth veroordeel teenkanting teen die…
30 Apr 4AM 1 min

Kaapstad kondig streng verkeermaatreëls aan vir marathon

Die Stad Kaapstad het parkeerbeperkings en padsluitings aangekondig voor volgende maand se Kaapstad-marathon. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê 'n motorvrye roete is belangrik as deel van die wedloop se poging om deel te word van die Wêreldmarathon-hooftoernooie. Hy sê sleutelgebiede, insluitend die middestad, Atlantiese kusgebied en…
30 Apr 4AM 1 min

BP wil drie Walvis-blokke alleen eksploreer

Die plaaslike regsfirma SNC Incorporated het die Britse olie- en gasmaatskappy, BP, geadviseer oor hul ooreenkoms om 'n 60 persent bedryfsbelang in drie aflandige petroleum-eksplorasielisensies in die Walvis-kom, naamlik PEL97, PEL99 en PEL100, van Eco Atlantic Oil & Gas te verkry. Shakwa Nyambe van SNC Incorporated het aan Kosmos 94.1…
30 Apr 3AM 1 min