Tomorrows-gholfliga stel virtuele vroueliga bekend

Loading player...
Die Tomorrows-gholfliga wat deur Tiger Woods en Rory McIlroy van stapel gestuur is - die TGA - sal vanjaar 'n virtuele vroueliga genaamd WTGL bekend stel. Die wêreld se beste vroue-gholfspelers sal meeding in 'n seisoen van spanwedstryde in die SoFi-sentrum in Palm Beach Gardens, Florida, waar die TGL die afgelope twee seisoene sy wedstryde aangebied het. Die professionele vroue-sterspeler Lexi Thompson sê dit is 'n wonderlike geleentheid vir vroue-gholf:
7 Jan 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Real Madrid se Kampioeneliga-wedstryd ontsier deur bewering van rassisme

Real Madrid se Kampioeneliga-uitspeelwedstryd teen Benfica is vir tien minute gestaak nadat Vinicius Junior geweier het om verder te speel ná ʼn beweerde rassistiese opmerking deur Gianluca Prestianni van Benfica. Die Brasiliaan het pas Madrid laat voorloop toe die Argentyn hom konfronteer. Die wedstryd is ná Vinicius se klagte tydelik…
18 Feb 12AM 1 min

Gesondheid ondersoek dood van 21-jarige man op Otji

Die Otjiwarongo gemeenskap staan saam met 'n moeder wat haar 21-jarige seun verloor het weens beweerde mediese nalatigheid by die Otjiwarongo-staatshospitaal. Daar word beweer dat wyle Elijah Areseb op 31 Januarie met griepsimptome en asemhalingprobleme by die hospitaal aangemeld het, maar na bewering later ontslaan is ten spyte van lae…
18 Feb 12AM 1 min

Maak jou litte los vir kitties

Dancing for Purrs keer terug vir sy tweede uitgawe op 10 April, en bring 'n reeks dansskole en -style bymekaar vir 'n liefdadigheidsgeleentheid gewy aan dierewelsyn. Die geleentheid sal noodsaaklike fondse vir dierewelsynsorganisasies insamel. Kosmos 94.1 Nuus het met Ronja Lyhs van die Triglav Trust gepraat wat sê die geleentheid…
18 Feb 12AM 1 min

Venaani vies oor multimiljoen-dollar-huise vir oud-presidente

PDM-leier McHenry Venaani het nuwe debat ontketen oor staatsbefondsde aftreepakkette vir Namibiese presidente, insluitend huise wat soveel as 43 miljoen Namibiese dollar of meer kan kos. Venaani bevraagteken of sulke voordele, wat onder die Wet op Voormalige Presidente se Pensioen- en Ander Voordele van 2004 vasgelê is, bekostigbaar en geregverdig…
17 Feb 11PM 1 min

Amerikaanse belegging in mineralesektor kan goeie bydrae lewer

Namate die VSA sy strategiese belang in Namibië se mineralesektor vergroot, kom daar vrae oor of die land die regte transaksies sluit. Politieke ontleder professor Johan Coetzee waarsku dat Namibië, met die meeste uraanmyne onder Chinese beheer, die risiko loop om die volle waarde van sy enorme hulpbronne mis te…
17 Feb 11PM 1 min