Haasbroek en Jonker toere - โœˆ๏ธDroom jy van 2026 se groot reisavontuur?๐ŸŒ 22 Desember 2025

Loading player...
In hierdie promosie gesels Danny met Riaan met Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere ๐Ÿงณ oor alles wat jou volgende toer besonders kan maak. Van wie hulle is en hoe lank hulle al reisigers wรชreldwyd begelei ๐ŸŒ, tot die opwindende toere wat vir 2026 beplan word ๐Ÿ“….
๐Ÿ”Ž In die gesprek kyk:
โœจ Wie Andre Haasbroek en Tienie Jonker is en hoe lank hulle reeds toerervaring deel
โœˆ๏ธ Opwindende toere wat vir 2026 aangebied word
๐Ÿ“– Turkye as gewilde bestemming en wat die toer na die 7 gemeentes van Paulus behels
๐ŸŒธโ˜€๏ธ Lente- en somertoere in Europa โ€“ ideaal vir Suid-Afrikaanse reisigers
โญ Wat Tienie Jonker en Andre Haasbroek Toere onderskei in โ€™n mededingende toerbedryf
๐Ÿ“ž Hoe belangstellendes kan inskakel en saam toer
๐ŸŽง โ€™n Gesprek vol inspirasie, insig en praktiese reisinligting vir almal wat droom van nuwe bestemmings en onvergeetlike ervarings in 2026.
#2026Toere #TienieJonkerToere #AndreHaasbroek #ToerInspirasie #ReisDrome #EuropaToere #TurkyeToer
23 Dec 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min