
Namfisa aanvaar verantwoordelikheid vir Prowealth-skandaal
Loading player...
Namfisa het 'n verklaring uitgereik nadat die hof bevind het dat hy versuim het om beleggers te beskerm. Hy is beveel om te betaal vir beleggers wat miljoene verloor het nadat hulle in by Prowealth Asset Managers van Riaan Potgieter belê het. Daar word beweer dat 'n totaal van 75 miljoen Namibiese dollar onder Namfisa se toesig wanbestee is, met meer as 80 beleggers wat hul fondse verloor het, waarvan die meeste aftrede nader. Namfisa sê hulle is nie meer die Namfisa van ouds nie en dat hulle 'n nuwe blaadjie omgeslaan het. Joanette Eises die kommunikasiepraktisyn...

