Kennedy beperk geslagsbevestigende sorg vir kinders

Loading player...
Die Amerikaanse gesondheidsminister, Robert F. Kennedy jr., het besluit om toegang tot geslagsbevestigende sorg vir kinders te verminder. Hy het reëls voorgestel wat onder andere hospitale wat sulke sorg lewer, van Medicare- en Medicaid-programme sal uitsluit. Sy posisie is in stryd met die land se grootste mediese organisasies, insluitend die Amerikaanse Akademie vir Kindergeneeskunde en die Amerikaanse Mediese Vereniging, wat versekeringsdekking vir geslagsbevestigende sorg ondersteun. Die liggame sê dat besluite deur kinders, ouers en dokters geneem moet word. Luister na Kennedy.
18 Dec 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Jipee (dalk) vir Starlink... maar die kostes?

Cran het 'n oorweldigend positiewe reaksie gekry toe die publiek gevra is om insette te lewer op Starlink se lisensie-aanbod. Cran het altesaam 1 180 geskrewe voorleggings ontvang, waarvan 1 164 die toekenning van die lisensie ondersteun. Net 16 voorleggings was nie ten gunste daarvan nie. Kosmos 94.1 Nuus het…
18 Dec 11PM 1 min

Namfisa aanvaar verantwoordelikheid vir Prowealth-skandaal

Namfisa het 'n verklaring uitgereik nadat die hof bevind het dat hy versuim het om beleggers te beskerm. Hy is beveel om te betaal vir beleggers wat miljoene verloor het nadat hulle in by Prowealth Asset Managers van Riaan Potgieter belê het. Daar word beweer dat 'n totaal van 75…
18 Dec 11PM 1 min

Tshwane se water- en kragonderbrekings wek kommer

Die DA in Tshwane het kommer uitgespreek oor die voortslepende water- en kragonderbrekings in sommige dele van die metro. Die party sê baie onderbrekings word veroorsaak deur gure weerstoestande, maar ook deur onwettige verbindings, vandalisme en kabeldiefstal. Dana Wannenburg van die DA sê een van die grootste bydraende faktore is…
18 Dec 10PM 1 min

GIPF se indirekte NamBob-belegging kry momentum

Die Regeringsinstellings Pensioenfonds se indirekte belegging in die begrafnisdiensverskaffer NamBob in 2019 kry momentum. Na jare van herstrukturering en operasionele hervormings het die maatskappy 'n netto wins van agt persent in die 2024/25-boekjaar aangeteken, na die fonds se belegging van 31 miljoen Namibiese dollar deur die Allegrow-fonds. Die fonds se…
18 Dec 10AM 1 min