ANC sê sy verhouding met SAKP is belangrik

Loading player...
Die ANC sê dis belangrik om die rewolusionêre en geskiedkundige bondgenootskap met die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te beskerm. Die ANC en SAKP het ʼn bilaterale vergadering in Johannesburg gehou. Dis deel van voortgesette pogings om eenheid te bewerkstellig om die Nasionale Demokratiese Rewolusie te bevorder. Die ANC se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê die SAKP se besluit om onafhanklik deel te neem aan die 2026 munisipale verkiesing, gaan nie goed wees vir die alliansie nie:
25 Nov 2025 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ovaherero tradisionele leiers het kommer oor grond-wet

Tradisionele leiers het vandeesweek die wet rakende grond in diepte bespreek en bestudeer tydens konsultasies wat die lynministerie gehou het. Terwyl landbou steeds nie ‘n verklaring rakende die eerste sessies uitgereik het nie, het die gesprekke gefokus op die resolusies van die tweede nasionale grondkonferensie. Die Ovaherero tradisionele leiers het…
20 Feb 10AM 1 min

SA polisie vernietig byna 306 000 vuurwapens in 7 jaar

Die Gautengse polisie het meer as 13 800 vuurwapens en vuurwapen-onderdele in Vanderbijlpark vernietig. Dis die tweede vuurwapen-vernietigingsproses in die huidige boekjaar. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê hulle het die afgelope sewe jaar 305 934 vuurwapens vernietig:
20 Feb 10AM 1 min

Kreatiewe sektor soek strukturele duidelikheid

Die regering se hernude fokus op die kreatiewe sektor, waarna dikwels verwys word as die Oranje Ekonomie, gee plaaslike filmprodusente en ander kreatiewe praktisyns nuwe energie. Ingevolge die Sesde Nasionale Ontwikkelingsplan is die sektor as 'n strategiese ekonomiese pilaar verhef. Die staat verbind beleidsaandag, befondsing en institusionele ondersteuning om hierdie…
20 Feb 9AM 1 min

Hoe staatshospitale staatswerkers gaan hanteer is duister

Terwyl die sperdatum van 1 April nader kom vir staatsamptenare om openbare hospitale te gebruik onder ingrypende hervormings aan die Mediese Hulpskema vir Staatsdienswerknemers, Psemas, neem vrae toe oor of die openbare gesondheidstelsel dit kan hanteer. Ongeveer 200 000 staatswerknemers en begunstigdes kan geraak word. Die uitvoerende hoof van die…
20 Feb 9AM 1 min