Wêreldwys | ’n G20 van verspilde geleenthede | Ep. 72

Loading player...
In hierdie week se Wêreldwys sluit Jaco Kleynhans aan by die vorige week se tema oor die G20-beraad in Suid-Afrika. Hy ontleed onder meer hoe die beraad al hoe meer ’n geleentheid is wat verlore gegaan het.
Chapters
  • 00:00 'n Vol program
  • 02:07 Vyf belangrike G20-punte
  • 15:26 Trump se geopolitieke spel
  • 24:47 ’n Regser Suid-Amerika
  • 30:54 Sukkelende Duitse ekonomie
  • 35:32 Asiatiese reuse baklei
  • 43:24 Brics agterweë gelaat
  • 45:52 Broeikas vir terreur
21 Nov 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96

In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n dekade beywer het om konserwatiewe idees op Amerikaanse universiteitskampusse te bevorder. Hy kyk ook na Phoenix, Arizona, een…
6 Aug 19 min

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min