Dis 'Bonus' tyd. Wat maak ek met my ekstra geld?

Loading player...
In hierdie week se "Wealth and Wellness" episode fokus ons weer op "Wealth."

Hierdie week gesels Pulane Nel Sekepe met Rudolph Geldenhuys, ’n gekwalifiseerde finansiële beplanner, oor finansiële beplanning vir die bonus geld wat baie mense hierdie tyd van die jaar kan verwag. Wat is die slimste ding om met jou bonus geld te doen? Hoe kan jy daardie geld die beste benut?
12 Nov 2025 Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

Hoe gaan ons brandstof bekostig?

Die petrol- en dieselprys het gestyg, hoe beïnvloed dit my sak? Pulane en Rudolph delf in die impak van die petrolverhogings op ons daaglikse begrotings in hierdie jongste episode. Rudolph deel 'n paar insigte oor hoe jy jou begroting kan herrangskik om voorsiening te maak vir die impak van petrolprysverhogings…
15 Apr 6 min

Is meer geld die antwoord in jou huwelik?

Hoe werk ons met ons geld? Weet ons waarheen ons geld gaan? En, is meer geld dalk die antwoord? Rudolph Geldenhuys geels met Pulane Nel-Sekepe oor geldsake in 'n huwelik - hoe kan jy en jou maat op die selfde bladsy kom as dit geld aan betref?
1 Apr 7 min

Ons trou - hoe werk ons nou met ons geld?

Wanneer jy op trou staan , is daar soveel dinge wat oorweeg moet word, en baie van hierdie dinge is vir jou en jou ander helfde nuut. Geld, en nou om finansies saam met iemand anders te navigeer, is een van daardie nuwe dinge. Waaraan moet ons dink wanneer dit…
18 Feb 7 min

Om te spaar of om te belê?

Wat is die verskil tussen spaar en belê en wat is die beter opsie? Ook, wat is die beter opsie op watter tydstip? Rudolph Geldenhuys gee ons 'n bietjie insig in hierdie week se episode van Wealth Wednesday.
21 Jan 4 min