#WeeksdaeVibesMetVenita - Biki Baya | 20 Oktober

Loading player...
Venita gesels met Josua Vroegop, die Suid-Afrikaans-Nederlandse 'frontman' van Biki Baya, oor die storie agter hul debuut-enkelsnit “On My Way (Back Home)” – en hoe hulle humor, hart en menslikheid in een liedjie ingepas het. Met ’n klank wat grense oorbrug verduidelik Josua hoe die groep se unieke mengsel van Highlife, Desert Blues en Afrobeat mense van verskillende wêrelddele verbind.
20 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min