#ALT-Fokus met Venita - The Parlotones | 16 Oktober

Loading player...
Venita sit die #HOOF-Fokus op The Parlotones gedurende #ALT-fokus. Kahn en Paul gesels oor hulle "Forgotten Songs Series" en die laaste vrystelling in die reeks. EP4: Fresh Takes and Forgotten Tapes gee vir ons liedjies wat jare terug geskryf is, maar nooit vrygestel was nie en ook van die band se bekende TREFFERS wat eers 'n ander baadjie aan gehad het.
16 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus Met Venita - Snowing Down South | 19 Maart

Venita se #HOOFfokus die week is die manne van Snowing Down South! Hulle het kom gesels oor hul nuwe enkelsnit 'Take It Or Leave It' en ook 'n nuwe EP- 'No Such Place As Far Away' wat hulle iewers in die jaar gaan vrystel.
19 Mar 39 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Duane Harden | 12 Maart

Duane Harden gesels met Venita op #WeeksdaeVibes oor sy enkelsnit "Home Now" asook sy nuwe album "Love Letters To Me". Hy vertel hoe na jare in die industrie hy homselfs en sy passie weer moes vind en hoe hy sy woorde weer verander het in stories.
12 Mar 18 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Eldon Flare | 10 Maart

Eldon Flare het op #WeeksdaeVibesMetVenita gesels oor sy nuutste enkelsnit saam met Teagan Miguel, 'This Summer'. Hy vertel hoe hy self hierdie liedjie vervaardig het en wat nog voorlê vir 2026!
10 Mar 16 min