#WeeksdaeVibesMetVenita - Anica Kiana | 21 Oktober

Loading player...
Talentvolle Anica Kiana gesels met Venita telefonies oor haar enkelsnit - "Not The Same", en hoe sy buite die boks gedink het wanneer dit kom by die elemente wat haar musiek beskryf.
21 Oct 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min