Die Bank van Namibië het sy Desember 2025 verslag oor bankfooie en -koste vrygestel, 'n stap wat daarop gemik is om deursigtigheid te verbeter en verbruikers te help om beter te verstaan wat hulle vir finansiële dienste betaal. Die verslag kom namate regulatoriese hervormings en markwye fooi-aanpassings in werking tree,…
Die vervoerministerie gaan begin met die wysiging van Artikel 65 van die Nasionale Padverkeerswet om strenger strawwe vir dronkbestuur in te stel. Minister Barbara Creecy het tydens die aanbieding van die padveiligheidsverslag gesê padsterftes bly 'n nasionale skande, ondanks 'n daling van vyf-persent in sterftes. Sy beklemtoon spoed en dronkbestuur…
Eskom sê hy werk daaraan om dit maklik en bekostigbaar te maak vir inwoners en sakeondernemings met sonkrag- of ander kleinskaalse ingebedde opwekkingstelsels om die registrasievereistes na te kom. Volgens Skedule 2 van die Wet op Elektrisiteitsregulering moet alle stelsels onder 100 kilovolt-ampère by Eskom of ʼn munisipaliteit geregistreer word…
Die minister van kuns en kultuur, Sanet Steenkamp, het haar trots uitgespreek oor Namibië se besluit om die Dâures/Brandberg-gebied vir Unesco-wêrelderfenisstatus te nomineer. Formele voorlegging word vir Februarie beplan, met die doel om die gebied te erken vir sy unieke kombinasie van geologiese geskiedenis en uitsonderlike prehistoriese rotskuns. Steenkamp het…
Die DA doen 'n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, om Iran by die Verenigde Nasies se Menseregteraad aan te gee oor die gewelddadige onderdrukking van burgerlike protesoptogte, wat na bewering reeds tot die dood van duisende mense gelei het. Die party sê die regering…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.