Hoe om seker te maak jy kan aftree

Loading player...
In hierdie week se Wealth & Wellness-segment op OFM gesels Pulane Nel-Sekepe met Rudolph Geldenhuys, Suid-Afrika se 2024-Finansiële Beplanner van die Jaar, oor aftrede – die verskillende produkte soos pensioenfondse, voorsorgfondse, uittree-annuiteite en belastingvrye beleggings, en hoe om slim besluite te neem vir jou toekomstige inkomste.
22 Oct 2025 Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

Het jou belegging ook hierdie 4 versteekde uitgawes?

Rudolf Geldenhuys gesels met Pulane Nel-Sekepe oor iets waaraan baie van ons dalk nie genoeg aandag gee wanneer dit by beleggings kom nie – uitgawes. Hy verduidelik die verskil tussen produktiewe en onproduktiewe uitgawes en help ons om die vier verskillende tipes uitgawes wat op beleggings van toepassing kan wees,…
18 Aug 8 min

Moet jy belasting uit die graf betaal?

Pulane en Rudolf praat oor 'n morbiede, maar tog noodsaaklike onderwerp – wat gebeur met jou finansies en boedel wanneer jy nie meer daar is nie? Baie van ons besef nie noodwendig dat jou afsterwe ook belastingimplikasies kan hê nie. Daar is verskeie kostes en belastingaspekte waarvan 'n mens bewus…
17 Aug 15 min

Belasting op Beleggings - hoekom moet jy nou nog belasting betaal?

Rudolph Geldenhuys leer vir Pulane Nel-Sekepe en die luisteraars meer oor belasting wat 'n rol kan speel op beleggings. Hy verduidelik in detail watse tiepe belasting jy alles sal moet opdok as jy beleggings het, sowel as die verskillende tiepe beleggings wat mens kry, en hoe jy slim keuses moet…
14 Aug 11 min

Spaar jy vir jou kinders se toekoms, of vir jou eie aftrede?

Rudolph Geldenhuys kom deel wyshede i.v.m jou spaar planne vir die toekoms. Baie ouers dink hul prioriteit lê by 'n spaarplan vir hul kinders se toekoms... maar vergeet soms dat hul eie aftrede belangriker is. Wanneer jy wel seker is jy kan dit bekostig om vir jou kinders se toekoms…
24 Jun 8 min