๐ŸŽชDis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid!๐ŸŒž 20 Oktober 2025

Loading player...
Dis weer Loeriefees by Laerskool George-Suid! ๐ŸŒž๐ŸŽช
Op Saterdag 1 November wag daar heerlike kos, stalletjies, musiek en groot gesinspret vir almal!๐Ÿ”๐ŸŸ๐ŸŒญJy kan selfs 'n kar wen!๐Ÿš—Luister hier:
SFM Streek Radio saai regstreeks vanaf die fees uit ๐ŸŽงgerus weer na die gesprek met Rolandi en Mnr Sas.
Laerskool George-Suid bly trots op sy sterk akademiese waardes, toegewyde personeel en โ€™n leeromgewing waar elke kind se unieke vermoรซ ontdek word.
Met โ€™n balans van tegnologie, kreatiewe denke en karaktervorming, bou LGS selfvertroue en trots vir die toekoms. ๐Ÿ’›๐Ÿ’š
Die Loeriefees โ€“ 1 November by Laerskool George-Suid.
Kom kuier saam met SFM Streek Radio โ€“ Die klankbaan van die Tuinroete!
20 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min