#ALT-Fokus Met Venita - Almero | 25 September 

Loading player...
Woorde ontbreek om hierdie magiese oomblik saam met Almero op #ALT-Fokus te verduidelik! Venita en Almero gesels oor sy nuwe album ‘Kamer’ en die emosies wat hy moes deurwerk deur pen op papier te sit. Hy gesels ook oor die eerste enkelsnit van die album ‘Disaster Time’ wat hy saam met Lucinda opgeneem het.
25 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min