#WeeksdaeVibesMetVenita - Pedri | 22 September

Loading player...
Pedri gesels met Venita oor sy nuutste enkelsnit "Liefde Leef". Hy verduidelik dat dit sy liefde vir musiek is wat hom aanhou dryf om te skryf uit die hart uit.
22 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min