#WeeksdaeVibesMetVenita - Triveno | 17 September

Loading player...
Niks is mooier as 'n kunstenaar wat die stories van sy hart met ons deel deur sy musiek nie! Triveno (of soos wat Venita hom gedoop het: "Die Kêrel van die Paarl") gesels oor hoe sy familie hom die HOOPstoot gegee het om sy nuutste enkelsnit "Ek Vir Jou" na 'n baie donker tyd uiteindelik vry te stel as 'n vorm van hoop en lig aan die einde van die tonnel.
17 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min