Meters word KILOmeters

Loading player...
Riaan Theron hou niks van draf nie, maar hy het homself uitgedaag om te oefen om 'n halfmarathon te voltooi deur elke week net 400m verder te hardloop. Sarina het met hom gesels oor sy belewenis tot dusver en hy daag JOU uit om ook 400m te beweeg.
17 Sep 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Animotion

Wanneer ons aan prosteses dink, dink ons gewoonlik aan mense — maar tegnologie verander ook die lewens van diere wat ledemate verloor het weens beserings, ongelukke of aangebore toestande. Organisasies soos Animotion help om spesiaal-ontwerpte prosteses vir diere te ontwikkel, wat hulle weer mobiliteit, onafhanklikheid en ’n beter lewensgehalte gee…
6 Feb 8AM 8 min

Gemeenskapsfokus: Irene Homes

Christiaan Jooste van Cameleon Hope vertel van die infrastruktuuruitdagings by Irene Homes en doen 'n beroep op die gemeenskap om betrokke te raak.
5 Feb 5AM 3 min