#GROOTtrauma | 3 September

Loading player...
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
>Mediese vasvrae: Wat is die naam van die sterkste en mees buigsame vinger, wat jou help om dinge vas te hou?
> Lê jou fobies in jou gene?
> Wanneer hoesstroop nie genesing bring nie, maar verslawing. – Hoesstroop en koeldrank die nuwe cocktail vir tieners in Kaapstad
> Dis Nasionale Nierbewustheidsweek – Stella de Kock, Uitvoerende Direkteur van TELL gesels oor kinders wat met niersiekte leef, die uitdagings van dialise en oorplantings, én hoekom ons land een van die laagste orgaanskenkingsyfers ter wêreld het.
>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
10 Sep 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 18 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Wat noem ons die sagte, taai lagie bakterieë wat op jou tande vorm? >National Drug and Alcohol Facts Week >Koolblare op jou gewrigte - Werk dit? >Die veiligheid van sanitêre produkte >Dr Jaco se wenk…
18 Mar 40 min

#GROOTtrauma | 11 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter dokter spesialiseer daarin om mediese beelde soos X-strale en skanderings te interpreteer om diagnoses te maak? >Bobby waarsku ná laser sy seun se sig bedreig >Wêreldnierdag >Cindy Holtzhausen en Dr Louise Engelbrecht gesels oor…
11 Mar 43 min

#GROOTtrauma | 4 Maart

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel verskillende kleure kan die menslike oog ongeveer onderskei? >Dink jouself fiks: Jou brein kan jou spiere help oefen >Goedkoop fillers en “fake doctors” >Deon Ceronia gesels oor Wêreld Gehoordag >Dr Jaco se wenk vir…
4 Mar 41 min

#GROOTtrauma | 25 Februarie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag -Hoeveel weke duur ’n gemiddelde menslike swangerskap? >Eric Dane verloor sy stryd teen ALS >Suikerdrankies Gekoppel aan 34% Hoër Risiko vir Angs by Tieners >Dr Jaco beantwoord jou vrae. >Dr Jaco se wenk vir die week.
25 Feb 33 min

#GROOTtrauma | 18 Februarie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar: Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer het nie. >Groot MIV-entstofproef begin in Suid-Afrika >Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien >Dr Judey Pretorius…
18 Feb 45 min