Liomee Vosloo - I SAMUEL‬ ‭2‬:‭2

Loading player...
Hannah will tell you that God answers prayer... Niemand is heilig soos die Here nie; ja, daar is niemand buiten U, en daar is geen rots soos onse God nie. I SAMUEL‬ ‭2‬:‭2‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
22 Aug 2025 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ernie de Meyer - MATTHÉÜS 10:32

Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. MATTHÉÜS 10:32 AFR53
25 Aug 1AM 2 min

Rouchelle Liedemann - JESAJA 41:10 AFR53

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10 AFR53
21 Aug 1AM 1 min

Kenneth Woodward - HEBREËRS 12:11 AFR53

Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is. HEBREËRS 12:11 AFR53
20 Aug 1AM 1 min

Lynette Beer - 2 KORINTIËRS 4:17 NLV

Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik, maar dit bewerk vir ons ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en vir altyd vas sal staan. 2 KORINTIËRS 4:17 NLV
19 Aug 1AM 1 min