#WeeksdaeVibesMetVenita – Zonnebloem | 27 Augustus

Loading player...
Zonnebloem kuier by #WeeksdaeVibesMetVenita om te gesels oor haar debuut-enkelsnit “Weet weet jy”. Op 17-jarige ouderdom weet sy al klaar waarheen sy wil beweeg in haar loopbaan en die mense wie se harte sy wil aanraak met haar woorde
27 Aug 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min