#WeeksdaeVibesMetVenita – Teagan Migual | 26 Augustus

Loading player...
Centurion se nuutste opkomende ster Teagan Migual het 'n draai kom maak op #WeeksdaeVibesMetVenita! Wat 'n ongelooflike gesprek oor hoe mens die lig aand die einde van 'n baie donker tonnel vind met die regte mense aan jou sy om jou daardeur te lei.
26 Aug 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min