#WeeksdaeVibesMetVenita – Chxnelle | 25 Augustus

Loading player...
#WeeksdaeVibesMetVenita het met Chxnelle gesels oor haar nuutste enkelsnit 'Kan Jy'! Hulle gesels tydlyne, pyplyne en hoe mens se ma die 'go-to' is wanneer boetekaartjies in jou pos beland.
25 Aug 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min