๐ŸŒŠWanneer die See Ontstuimig Word โ€“ Wie red die Pikkewyne? 14 Agustus 2025

Loading player...
๐ŸŒŠ ๐Ÿง Wanneer die See Ontstuimig Word โ€“ Wie red die Pikkewyne? ๐Ÿง
๐Ÿง Fred van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO neem jou agter die skerms van S.A.P.R.E.C. in Mosselbaai, waar Carol Walton al dekades lank stry om die Afrikaanse pikkewyn van uitwissing te red.
Hierdie lewensreddende werk word volledig deur skenkings moontlik gemaak โ€“ sonder donateurs kan hul missie eenvoudig nie voortgaan nie. ๐Ÿ’™
Leer meer van die ontberings รฉn hoop wat hierdie kosbare voรซls en hul toegewyde redders daagliks beleef. ๐Ÿง๐Ÿ’”
๐Ÿ“ป Skakel weekliks in op SFM Streek RADIO elke Donderdag om 11h30 op 90.1 & 104.1 Fm of stroom SFM Streek Radio aanlyn!
14 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒโœˆ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐Ÿ“… ๐Ÿฆ - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. ๐ŸŒ Opkomende Toer:โ€ฆ
29 Jun 15 min

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min