Rouchelle Liedeman - RUT‬ ‭4‬:‭14

Loading player...
Ruth will tell you it is not over until God says it is... “Toe sê die vroue van die dorp vir Naomi: “Prys die Here wat vandag vir jou ’n losser gegee het. Mag hy beroemd word in Israel. RUT‬ ‭4‬:‭14‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
8 Aug 2025 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Henry Pike - MIGA 6:8

Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God? MIGA 6:8 AFR53
23 Mar 1AM 2 min

Kenneth Woodward - MARKUS 1:15

Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie. MARKUS 1:15 AFR53
19 Mar 1AM 3 min

Lorriaan du Plessis - HANDELINGE 26:20

maar ek het eers aan die mense in Damaskus en in Jerusalem en in die hele land van Judéa en aan die heidene verkondig dat hulle tot inkeer moet kom en hulle tot God bekeer deur werke te doen wat by die bekering pas. HANDELINGE 26:20 AFR53
18 Mar 1AM 1 min

Lynette Beer - JESAJA 55:7

Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot die Here bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse God, want Hy vergeef menigvuldiglik. JESAJA 55:7 AFR53
17 Mar 1AM 1 min