#WeeksdaeVibesMetVenita - John Morland |23 Julie

Loading player...
John Morland gesels met Venita oor sy nuutse enkelsnit "Anker My" en vertel jou spontane geleenthede gemaak het dat hy weer lig aan die einde van die tonnel kon sien in liefde, die lewe en met sy musiek.
23 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min