In boerdery is die regte saadkeuse belangrik, maar die ondersteuning wat daarmee saamgaan, kan net so waardevol wees. Pannar glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat vertroue in hul besluitneming gee. Gerhard Joubert van Bulskop in die Ventersdorp-omgewing het sowat twee jaar gelede sy saadaankope na…
Die keuse van saad is een van die belangrikste besluite wat ’n saaiboer elke seisoen moet neem. Dit gaan oor meer as net die saad self – dit gaan oor genetika, prestasie en die vertroue dat jou keuse by jou boerdery se behoeftes pas. Gerhard Joubert van die plaas Bulskop…
Elke boerdery het sy eie storie, en soms beteken vooruitgang dat jy bereid moet wees om ’n nuwe rigting in te slaan. Gerhard Joubert is ’n tweede-generasieboer van die plaas Bulskop in die Ventersdorp-omgewing. Hoewel sy ouers uitsluitlik met vee geboer het, het sy eie liefde en passie vir saaiboerdery…
Elke plaas het sy eie uitdagings, van grondvogbewaring tot die keuse van gewasse en basters wat by plaaslike toestande pas. Op Viljoenslaagte, waar die grond hoofsaaklik sanderig is, met sowat 20% klei, is die behoud van beskikbare vog ’n belangrike deel van Stoffel Boshoff se boerderybenadering. Hy wissel sy mielies…
In die Vrystaat kan die regte reën op die verkeerde tyd kom – of glad nie! Daarom was die keuse van ’n sonneblombaster ’n belangrike besluit vir Stoffel Boshoff van Viljoenslaagte. Stoffel plant Pannar se PAN 7160CLP, ’n drie-rigting-kruisbaster met Clearfield Plus-tegnologie. Die langer blomtyd is voordelig vir hom wanneer…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.